Die Volle Evangelie Kerk van God

Middelburg Mpumalanga Suid Afrika

About Our Church:

Die Kerk met `n Boodskap vir vandag!

Dankie vir jou besoek .... As jy in die omgewing is kom loer gerus in by adres: Meyer str 28 Middelburg Mpumalanga/ Suid-Afrika ...

Of kontak ons by Tel: 013 -2451713(H) 013- 2825167 (K) of persoonlik op my Cell: 0824559471 ... Vir enige Gebed of bystand skakel my gerus enige tyd van die dag/nag .. Past. Renier Pelser (Plaaslike Leraar)

Ons missie is om Blye Boodskap van Jesus Christus aan elkeen wat ons pad kruis oor te dra en so die groot Opdrag van Matt.28:19 te vervul!

Omdat ons omgee vir mekaar ..Bid ons vir mekaar.. Ons wil u graag uitnooi om hierdie geleentheid tot liefde en omgee vir mekaar te kom deel. Onthou jy is vir God belangrik!


Here are links to other sites that you may be interested in:

Christelike Videos
Selkerk
Dienstye


We'd love to hear from you! Email us at:
renpel@lantic.co.za


Create a FREE Church Web Page!

Return to Churches dot Net